DANKIE vir die verkryging van die blyplek wat ek nie beter sou kon kies nie. Ek sal altyd net die beste van Availabed kan sê, dit is die tweede keer wat ek van hul diens gebruik gemaak het en elke keer was dit perfek. Mag God's rykste seen met julle gaan in die goeie werk wat jul doen. (12 Januarie 2012)
Baie baie dankie dames. Dis ‘n plesier om saam met julle te werk. (14/10/2011)
Wil net dankie se ons het baie!!!! lekker gebly by altwee plekke waar jy vir ons bespreek het. En ons sal in die toekoms weer van julle dienste gebruik maak. Baie Dankie!! (18/8/2011)
Click on branch to see contact details for the specific branch or to fill in a request form.