Hannes Myburgh
"Availabed se dienste was puik met vinnige antwoorde, kwotasies en besprekings. Vanaf my eerste oproep tot ons vertrek uit Polokwane het sake vlot verloop. Die gastehuis personeel was professioneel en baie behulpsaam teenoor my vriend se vrou en hul pasgebore baba." (30 Junie 2010)